Jongste aktiwiteit:

Ek wil in samewerking met die projekbestuurder ‘n paar algemene notas skryf oor inskrywings wat gemaak word in die projekte. Julle sal daarop let dat die kategorie wat voorheen as “Gorrels” bekend gestaan het in Junie verander het na “Meningstukke”. Die verandering moes lankal al gebeur het, maar eerder laat as nooit. UITSLAE Uitslae word […]

oor die blou gesig van moeder aarde lê wit dons komberse, messteek strale gee alles pakslae uit ń pikswart fondasie op my huis val sagte reën op ń harde dak dié vaal sag komberse, is goed vir slaap musiek maak rustig raak een is swart woes oor my kop die ander is wit warm om […]

die heelal is onomvatbaar, lig jare is daar fraksies hier onbereikbaar. die kleinste fraksie is ontelbare atome, nog kleiner elektrone hier vervat as ń heelal. alles vermeng met almagtige potensiaal wat verval na kosmos kompos en lewende DNA.

in stad bloedvate vloei kombi strome rooi wit en tussen in nou gerandsteen werkers styf ingeblik skree oor en weer staar doodstil na selfoon op die saam ry rit skielik skree remskywe sitvlakke skuif reg koue stadslug spoel oor interne muf haastige donkerbril baas trap die koppelaar sit die besigheid weer in rat

deur glas staar oë reguit verby mekaar een veilig in staalkas ander bo-op houtpaal een bedink ń grasspriet ander werêld verwarming bene wydsbeen oop skree boggom vir trop ek is baas van die spilpunt* opgekrul in plastiek druk sapiens beheerknoppies die gevolge is gesigloos alle apies skarrel om kyk, om kyk vir dalkies oor swart […]

Ons Skildery Drome in antieke blou binne siaan water tussen groen vind ek jou indigo tango twee blink saffiere smag kobalt die hunker nag verhelder met granola sonskyn glimlag as liefde blougroen was sou droomverlore wolke arkties stylvol by sacramento pas as God kleure vermeng tot emerald adel spore saam verleng in skemer skitter neon […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed