Jongste aktiwiteit:

Vasbyt

rolstoele is simbole
van bevryding
op wiele

al beperking
ongelyke vlakke
wiele onvriendelike plekke

hysbakke maak
alle vlakke
op en af vriendelik

rolstoel of voete
deure maak oop
hys jou na topvloer




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed