Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Spasies

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 20 November 2022 Aantal woorde: 50 39 Kere gelees 1

boeppense vol
skiet taxis
ń kolskoot tussen
geel en rooi

boeppens alleen
skiet motorfietse
blits vinning verby
pendelaar karre

boeppense groot
kruie trokke
statig breë boud
blok paaie

boeppense grom
parkeer voedsel
dra oorskotte
na uitgange

boeppense
moet ons in trek
om net net te pas
maar die marge bly klein




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 597
Kommentaar telling: 168

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 196 gaste aanlyn

Bydraes – Argief