Jongste aktiwiteit:

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Marthie Joubert het ‘n nuwe publikasie gemaak

werd

wat is die waarde van lewe

om te bestaan is alreeds ‘n seen

elke dag die son te kan sien skyn

al waai die storms jou alomheen

om net in die wedloop te wees

gekies te word om te kan meeding

fiks wees om die wedloop aan te durf

die wenpaal verby te kan steek

applous met die wenners te kan deel

al is die handeklap al afgekoel vir jou

dan is jou wedloop nog nie voltooi nie

want daar is altyd nog een keer oor

hoeveel waarde heg jou gees

aan die voltooi van waarmee jy begin

is volharding in die vlees en gees dit werd

die ewige stryd waarin jy moet stry

elke dag ‘n nuwe wedloop

elke sonsondergang ‘n nuwe wenpaal

elke donker nag die oordenking daarvan

elke dagbreek die nuwe wegspring blok

Ó Tearlach.

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak