Jongste aktiwiteit:

Posts tagged "Volharding"

wat is die waarde van lewe om te bestaan is alreeds ‘n seen elke dag die son te kan sien skyn al waai die storms jou alomheen   om net in die wedloop te wees gekies te word om te kan meeding fiks wees om die wedloop aan te durf die wenpaal verby te kan […]

Volhard geskryf deur Dale Penderis © 25 Mei 2022 my siel ken van winter weke aaneen, grou en grys dis wat die terugblik op my lewenspad wys maar nooit wil ek dít wat ek moes ly verruil vir n lewe met geen betekenis daarby want op elke moeilike pad wat ek deurstaan deur die krag […]

Spring clean geskryf deur Dale Penderis © Stil in die nanag lê ek en kou aan brokkies en stukkies uit gister se onthou die wat as en sê nou net en het ek maar geweet nodeloos die probeer van my aangesig se gesweet Gooi oop die ruite, maak vas jou gedagtegang dis die wat as […]

Die Môregroet geskryf deur Dale Penderis © Die son se strale deur my venster skyn warm in my gemoed hier waar ek ontwaak uit my bed my dag met ʼn hartslied begroet My keuse vandag is goeie denke, Heer soos U vir my in Fillipense 4 vers 8 tot 9 leer bedink alles wat rein […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed