Jongste aktiwiteit:

Here

 

 

my Verlosser

my Skepper

my God

 

wat is U naam

tog wondersoet

op my lippe

 

wie sal my

uit U hande

kan ruk

 

in elke dagbreek

en elke laat lig

skyn U heiligheid

 

U is nie die songod

U is die God van Lig

wat alles en almal verlig

 

Ó Tearlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed