gebeur
dit het gebeur
so beur hy na vore
wees sterk en leef
leef jou lewe geswind
laat geen gras groei
waar jou voete rus
voor Danster
of Kiewiet
daar kom..
lê jou
woorde neer
in dal van vrede
sodat vredige
gesigte kan
lewe
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.