Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Melkbosrant trek.

Deur Datum gepubliseer: 31 Julie 2016 16

Melkbosrant trek.

“Jirre Oompie, die nuus het vandag gekom dat die Goewerment onse plek nodig het en dat hulle ons gat skuiwe.” Jiems Basson het gevoel na sy pyp in sy hemp se bo-sak en geklop op sy broekspyp om die sakkie Springbok twak op te diep. “Wat te hel…

DIE VYF MILJOEN RAND MOORD slothoofstuk

Deur Datum gepubliseer: 25 Julie 2016 15

Seweuur stap Kas Hennie Aucamp, die senior aanklaer se kantoor in. Albei is ou motorgeesdriftiges en kom al n lang pad saam met ou motors maar ook in die hof.

Hennie groet hom en vra: “En waarmee kan ek kaptein Dreyer help vanmore. Moet nie vir my sê dat…

DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 10

Deur Datum gepubliseer: 23 Julie 2016 18

Toe Chantal de Beer Kas en n vrouekonstabel voor die deur sien staan weet sy dat haar uur geslaan het. Dit is net of sy haarself nie sover kan kry om die veiligheidsdeur oop te sluit nie maar toe Kas haar vra om oop te sluit dat hulle kan…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 154 gaste aanlyn

Bydraes – Argief