Meeutjie
Meeutjie, meeutjie, krasbek,
tel op die krap en breek sy nek.
Bokmakierie, Bokmakierie, sy kind is siek,
Elke dag van die week, maar Saterdag niet
Dolfyn, Dolfyn stroombelyn,
Duik jou kop in brandewyn;
Want dit laat jou blink en skyn,
‘Krap, knyp die kind!’
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.