Jongste aktiwiteit:

Briefie in die pos

Briefe in die pos.

Anderkant die krans, daar Woon oom Frans.

Met reën word ek geseën, skryf hy aan sy seun.

Vele briewe het hy geskryf, maar ň antwoord terug, kon hy nooit kry

Soggens vroeg, stap hy na die posbus by die pad, met hoop vandag is daar briefie in die pos.

Oom Frans se kop is al reeds bietjie bos, want lank gelede, is sy seun oorlede, geen mens weet steeds die regte rede.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed