verlore
soos water onderdeur ‘n brug
so dryf lke dag se geleenthede verby
diė wat jy nie aangryp en gebruik nie
dit is finaal verby – terug gryp
is meestal onmoontlik
en kom met baie
hoë prys
verlore is die mens
wat nie Sy aangebode hand
aangryp en Hom aanbid nie
slegs deur Hom – Hom alleen
is die weg na die ewige God
by Hom is daar nie halwe
gelowigheid nie
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.