Dit was altyd nog net jy
Dit was altyd nog net jy
Sewe sakke sout, was te min vir ons, die see kan bietjie kom leen.
Saam het ons gebou, ander het geglo ons sou vou. Hier staan ons vandag n lewe sonder berou.
Woorde het gesny soos ñ mes, ons het mekaar soveel.keer verpes.
Na al die jare later, kom sit jy steeds nog nader, plak ons pleisters en luister as die ander een fluister.
Maak nie saak wat hierdie lewe vir ons bring, saam sal ons dit oorwin, jy bly steeds my liewe ding.
Dit was altyd nog net jy.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.