Jongste aktiwiteit:

Elim – Moerawies – Wes kaap

 

van Enon tot Elim

Mamre waar het jou wortels begin

van Genadendal oor die Zondagsrivier

na Vogelstruyskraal van Hans Peter Halbeck

in neëntien elf kom lui Lemmertz die klok in Elim

steeds die oudste werkende kerkklok

uit Duitsland ingevoer

van George Schmidt,

eerwaarde Latrobe

en Hans peter Halbeck

tot grootste Moerawiese

Kerk in Suid Afrika

veral bekend

onder die

vroue

 

© Tearlach.

(“Elim Moravian Church was 201 years old this year and nestled in a quaint little beautiful Moravian-like Town, Elim. Before 1824 the Moravian Church in South Africa already established three missions namely: Genadendal (1737), Mamre (1808) in the Western Cape and Enon (1808) in the Eastern Cape. Elim in die Strandveld in die Overberg is 20 km suidwes van Bredasdorp geleë. )

 

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed