Jongste aktiwiteit:

Gebed oordeel nie.

Gebed oordeel nie

Daar agter die bult, naby Doringdraai, woon Tant Hannie in ‘n huisie fraai.

Haar seun is ‘n verslaafde,sy kruip weg in skaamte.

Op straat hoort hy!” die woorde van haar naaste.

Duiwelsdrek van Doringdraai,” is hoe hulle hom noem.

Met hande saamgeslaan bid Tant Hannie elke maal: “Here, my kind is nie normaal, maar moet-hom tog nie nou kom haal.Hy het verdwaal, lei hom asseblief die laaste maal.’

Tant Hannie glo nog vas, die tonge kan maar klap. Haar seun sal die wêreld nog seën.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed