nader
staan nader o my siel
jou verlange na wat was
deurdring met nostalgiese
weerklink seemeeu se stem
hard en kras oor jou duin
verander dit nie ritme
van jou metabolisme
wat sleurend storm
oor wil en drang
van elke dag
se eindelose
gesang
soos
golf-en-skuim
wit strand
ontruim
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.