Jongste aktiwiteit:

DIE STEMME VAN Ñ DWAAS

Die stemme van n dwaas

Jou woorde raas in stemme in my kop. Jou agfguns oordonerend.

Goed genoeg sal ek nooit wees nie, want jy is nie hier die baas nie.

My woorde laat jou stom maar ek is nie verbaas nie.

ñ Dwaas verstaan sy mening, hy soek net selferkenning.

Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed