Eendag as ons groot is
Eendag as ons groot is
○ 2026 Ryno. Alle regte voorbehou. ”
Saam het ons gedroom, ons gaan om die wêreld toer.
Wilde Weste tot Parys,iewers Grieks, daar gaan ry ons fiets.
Jy verkies wel vlieg, maar ek moet bieg: vaste grond, daar ry ek eerder rond.
Met my ou rooi tjor sal ek jou die wêreld wys.
Maar vir nou, kuier ons,eers by die huis.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.