NAMIBIË MY HUIS
Namibië my huis
Jou son skilder met miljoene kleure, soggens voor hy opstaan en weer saans, voor hy gaan slaap.
Jou maan, n groot sliwer bal, selfs rooi en.soms donker.
Jou hemelruim, skitter soos diamante duidelik sigbaar van alle kante.
Jou natuurskoon, kan woorde nie beskryf. Dit is hier waar die Namib kinders woon.
Dankbaar vir ons Heer, waardeer ons elke stukkie van ons land, met al sy goed en seer.
Namibië, jy is my huis, hier voel almal tuis
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.