Jongste aktiwiteit:

Orde

Rak vir rak

ek stof en pak

ou emosies

verlore liefdes

wat ek moes en sou

van toeka tot nou

my foute en flaters

hartseer se kraters

tot my lewe nommerpas

in my brein se kas.




Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed