Kirang se kitaar
Kirang se kitaar ○ 2026 Ryno. Alle regte voorbehou Daar ver op’n Kalahari-plaas laat staan die spook almal verbaas. Die wat hom wel kon sien, was al reeds ‘n sippie voor. Volgens hulle is hy ‘n lang ou snaar. Krienag tokkel op sy kitaar, saans as die nag bedaar. Kere wonder ek: is dit regtig […]
Opruim
Jou klere hang nog in my kas met jou parfuum gegeur en in netjiese rye geargiveer blaai ek daardeur soos ons fotoalbum van onthou as ek dieper kyk deur die lig- en skadulyne tussen jou rye en rye skoene kom ek op jou nota af langs die kissie met jou as … “Maak asseblief skoon […]
Seisoenale digter-komponis
Sy skryf haar triolet binne die rympatrone van die skepping en vleg haar strofes deur strale van die son haar note kreukel-kleur val … val … val … in die balk van die somer sy toonset haar duette in die allegro van die wind en sprei haar lappieskombers oor die landskap haar vingers stryk oor […]
Die spook van Walvisbaai
Spook van Walvisbaai Met donker maan en mis wat hang op die pad na Walvisbaai, kom maak spook Maria steeds ‘n draai. Geen mens kan raai die rede vir Maria se besoek op pad na die baai. Tonge klap – party glo dit is twak, maar een ding wat almal sê Maria vra altyd tabak. […]
Spoor na laase kans
Spoor na laaste kans Op die spoor van weer begin, staan ek en wag vir die trein na laaste kans. Is hy reeds verby, of staan ek dalk nog ‘n kans? Het ek die keer dalk verspil? Met ‘n tas vol hoop weet ek: hierdie kaartjie is-nie te koop. Die kans is groot dat ek […]
Gesig van gister
Gesig van gister Ek kyk terug. in die lewensspieël, hoe het ek iou só verniel? Jonk, sagte mens uit jou maag kon jy lag. Liefde gee was jou plesier. Swaar lyne rus nou op ons gesig jare later, in die waarheidsvenster. Ek kyk na ons beeld en vra. waar het alles verkeerd gegaan? Lewenslank was […]
Ek pak uit Goud
Dis donker en diep in my klerekas. Spinnerakke vorm stofdrade en klou vas aan gister se onthou. Dis donker in my klerekas. My skoene se sole is afgeloop; harde klipgrondpaaie met kronkels en draaie, my spore van seerkry lê wyd. Dis my klerekas. Maskers en jasse en leë bottels parfuum. Kom kies hier […]
nader
staan nader o my siel jou verlange na wat was deurdring met nostalgiese weerklink seemeeu se stem hard en kras oor jou duin verander dit nie ritme van jou metabolisme wat sleurend storm oor wil en drang van elke dag se eindelose gesang soos golf-en-skuim wit strand ontruim © Tearlach.