… waar die storms gaan lê (SILWER)
… waar die storms gaan lê herinneringe dwaal in vlakgraf-se-seer want die dood het jou van my weg kom skeur nou bloei my hart op papier – koud – soekend na woorde in die stilte van die woud ek onthou ‘n affodil se geel wat op jou graf pryk (die granietplate was versier in die […]
Maandag heel week lank
Maandag heel week lank Vandag voel soos vakansiewasgoed: opgehoop, en niks kom klaar nie. Die wind waai ook op sy beurt alles deurmekaar. Kan een vakansiedag werklik die res van die dae laat slaap, en vir Maandag die kans gee om die hele week te pronk as baas? Dalk lê […]
Sonde met sy eie streke
Sonde met sy eie streke Elke dag probeer ek weer, net ‘n bietjie beter as gister. Soms dink ek die lewe is om met hakke deur die modder te loop — gly, gly, en skielik steek jy vas. Sonde kom klop aan die deur soos ‘n mooie nooi, totdat die grimering af sou was. Maak […]
Uithou soos ñ vlieg
Uithou soos ‘n vlieg Zzzz, zzzz, zzz… sit, stop en begin dan weer. Klap, klap — dit was mis. Spring die vlieg tot sy volgende voer. Humeur woed op, en vlieg ploeg voort. Handjies saam, kom sit hy maar net weer. Sou die plak hom dalk raak en hy sou slaan, […]
n Nuwe Dag
Odette skuif vir die soveelste keer reg op haar stoel. Hier, in die klein, intieme restaurantjie in ‘n cul de sac in een van Pretoria se boomrykste strate, draai sy haar koppie tee nog ‘n slag in haar piering rond. “As jy eers wil wag, kan ons altyd herskeduleer. Daar is nie haas nie […]
ver, maar naby (goud)
ver, maar naby liefde oor afstand laat ons toe om mekaar sag aan te raak; byna soos twee verafgeleë sterre wat dieselfde donker ligter maak so het ek jou al duidelik gesien sonder dat jy voor my staan in die laaste lig oor berge, of in ’n volmaan wat ondergaan ek herken jou soms in […]
Wees die verandering (905 woorde)
Wees die verandering Daar is aanhalings wat mens lees, ’n oomblik oor nadink en dan weer vergeet. Dan is daar dié wat ongemerk, soos ‘n klippie in jou skoen, saam met jou deur die lewe begin stap. Soms pla dit jou, soms skaaf dit jou rou en soms herinner dit jou aan iets wat jy […]