Emmausganger
ek, emmausganger stap my eie klip pad
voel nie Jesus se sagte hand aan my skouer vat
hoor nie Sy stem wat sê “neem my sagte juk”
gaan net gebuk onder my hardehout kruis wat op my skouers druk
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.