Jongste aktiwiteit:

gesigte

 

 

vaal grys skimme

amper verlede eeu ver

tevrede in hul glimlagte

eietydse drag en gedrag

meeste al begrawe

vergete skimme

van grepe

uniek

en

tog

werklik

soesende

gedagtes op

stoep van gister

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van inkhoringinkhoring is nou vriende

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak