deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: beloftes van veldblomme Geskenk van God 27 Junie 2025 371 gesien 0 Komentare 0hou van gesigte vaal grys skimme amper verlede eeu ver tevrede in hul glimlagte eietydse drag en gedrag meeste al begrawe vergete skimme van grepe uniek en tog werklik soesende gedagtes op stoep van gister © Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende