Jongste aktiwiteit:

Hans

Hans

Hierdie lewe wou hy groet. Van vis en aas het hy genoeg. Die wye wêreld het hom geroep.

Sonder plan, pak hy sy soektog aan.Wie sal weet wat die lewe mag bring.

Stok en hoed, pak hy al sy goed niks sal hom verder verhoed.

Met sy hande kan hy werk, skryf is so bietjie beperk.

Wie sal weet wat ou Hans moet leer, die lewe stap sy eie pad, van goed en kwaad.

Vasberaad, vat Hans die pad, maak nie saak wie gee raad, Hans-glo vas, hy sal dit maak.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed