Jongste aktiwiteit:

Huisie vêr van die see

Huisie vêr van die see

Hier op die kant, net bo niemandslanid, staan my ou huisie op ň klipperant.

Landskap loer oor berg en dal, geen geld kan hierdie vrede koop.

Kaggelvuur en beskuit, is hoe ek my dag afsluit. Ek dank my heer vir hierdie goeie besluit.

My huisie van vrede, ver van die see, het Hy vir my gegee.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed