Jongste aktiwiteit:

Lewenswysheid.

Toe ek nog klein was
Konek nog nie alles verstaan
vav pa,oupa en oom Piet se vermanings
van die lesse en grootmaak-seerkry.

Toe ek nog jonk was
Wou ek nie alles verstaan
van ma,ouma en tant San se soebat en smekinge
van die grootword-groeipyne.

Noudat ek groot is
is ek deel van lewenswysheid
van redenasie en rype oordeel
van grysheid en lewenslesse.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed