Nooi van Namakwaland
Nooi van Namakwaland
Hier langs die pad, ontmoet ek n nooi van Namakwaland.
Met naels geverf alle kleure, kom red sy my soveel kere.
Haar vriendskap is opreg, sy kan soms ook terg.
Net n bietjie reën laat voel haar geseën.
Sy skryf oor speur, maar kan die verhale oor liede ook nie keer.
Sy dig oor woestyn en see, maar Namakwaland bly haar eer.
Hopenlik stap ons die pad, daar waar stilte by my nog-skree, en” haar” hart blom soos Namakwaland.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.