Jongste aktiwiteit:

Onder die groot ou boom

Onder die groot ou boom

Jare terug was jou takke, my paaie na drake. Muise was my soldate, hier in die groot ou boom.

My boomhuis hoog daar bo, was my paleis. Sterk winde het sy bestaan geeis.

Jare gaan verby, weer het ek ň kans gekry, om te kuier onder jou groot blare sambreel.

My huisie eens van planke, het ek geruil vir ñ huisie van klip, hier onder jou groot takke.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak