Vreemdeling in my huis
Vreemdeling in my huis
Hoe kon jy
Hoe was jy so gemaklik
Was jy so tuis
Vreemdeling op my bank
So gemaklik
So oog verblindend
Vir hopeloos te lank
Vreemdeling in my bed
Ekt geveg vir liefde
Geveg dat jy my raaksien
Maar jy wou nie sien wat jy het.
Vreemdeling nou buite my deur
Voel verlig
Voel onseker
Uiteindelik het jy nie meer beheer…
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.