Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 2)

Kirang se kitaar ○ 2026 Ryno. Alle regte voorbehou Daar ver op’n Kalahari-plaas laat staan die spook almal verbaas. Die wat hom wel kon sien, was al reeds ‘n sippie voor. Volgens hulle is hy ‘n lang ou snaar. Krienag tokkel op sy kitaar, saans as die nag bedaar. Kere wonder ek: is dit regtig […]

    in jou kassie of uit jou kassie kastig is nooit mooi jy help kastig, maar sit heeldag onder ‘n boom koelte wat jy nie verdien sodat mens jou nie sien al is jy nie van wêreld is jy steeds in hom opgesluit tot jou tyd gaan kom. om te deel wat jy so […]

    Meeutjie, meeutjie, krasbek,   tel op die krap en breek sy nek.   Bokmakierie, Bokmakierie, sy kind is siek,   Elke dag van die week,  maar Saterdag niet   Dolfyn, Dolfyn stroombelyn,   Duik jou kop in brandewyn;   Want dit laat jou blink en skyn, ‘Krap, knyp die kind!’   © Tearlach. […]

Gesig van gister Ek kyk terug. in die lewensspieël, hoe het ek iou só verniel? Jonk, sagte mens uit jou maag kon jy lag. Liefde gee was jou plesier. Swaar lyne rus nou op ons gesig jare later, in die waarheidsvenster. Ek kyk na ons beeld en vra. waar het alles verkeerd gegaan? Lewenslank was […]

    staan nader o my siel jou verlange na wat was deurdring met nostalgiese weerklink seemeeu se stem hard en kras oor jou duin verander dit nie ritme van jou metabolisme wat sleurend storm oor wil en drang van elke dag se eindelose gesang soos golf-en-skuim wit strand ontruim   © Tearlach.  

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed