Jongste aktiwiteit:

Bitter soet

Bitter Soet

Deur: Ryno du Plessis

Bitter die beker, soet die verlossing; het Hy die prys betaal.

Wonderwerke het Hy gedoen, die wêreld het Hom verloën.

Gemartel tot by die dood, breek Hy steeds vandag die brood.

Aan die kruis het Hy gesterf, ’n lewe vir ons uitgekerf.

Die dood het Hy oorwin; vir ons het Hy vergifnis gebring.

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed