gesig
ek onthou
ek het ‘n gesig gesien
soos net ek dit kon sien
in my beskeie beoordeling
skewe gesiggie uit verlede
wat vandag nog uitstaan
is nie die skoonheid
maar die hartstog
wat daar agter
die gesig was
so skyn
alles
wat
jy
is, ook
uit jou gesig
jou oë verkoop
jou innerlike mens
jou eerlike glimlag
die sagte verm
mens wat
jy is
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.