GOUE KLANKE
Gee my Laurika en Lukas Maree
Koos Doep, Steve en Amanda Strydom
Theuns, Karen Zoid en Jan Blohm
speel weer Sonvanger en Huisie by die see…
vat my terug na Blouberg se strand
en wys my Hemel op die platteland
©HMellet
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.