WORD DEEL VAN MY
Laat jou liefde deur my spoel
streel my siel met jou woorde
sing vir my in die soetste akkoorde
ek wil jou in my lyf kan voel…
jou menswees maak my ’n beter mens
ons harte wat een word, my grootste mens
©HMellet
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.