Oom Koos
Oom Koos
Beskeie vryf hy sy groot grys baard. ñ Man met baie goeie raad.
Van die see het hy gehou daar wou hy sy lewe bou. Aan sy droom het hy geklou.
Alleen sal jy hom vind, hy’s ñ kind van die wind. Met woorde min, maak sy.storie sin.
Maak nie saak wat die lewe bring, daar by die see doen hy sy ding.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.