Pennies en ponde
Pennies en Ponde
Met jou skrywe sal jy tog niks verrig, dit bring tog geen geld terug.
Aan pennies en ponde is jy gebonde Vir jou is my woorde velore.
Woorde kan geen geld koop, dit is die pad wat die lewe loop.
My woorde maak my siel opgewonde, dit help iemand met wonde.
Pennies en ponde het ek nie, maar net gewone woorde, sonder akoorde.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.