Gert Wynkan
Gert Wynkan
“Net ñ stukkie rooi aas, dan sal ek groot visse vang”
Die woorde van ou Gert Wynkan.
“Groot visse kon hy vang, sonder hoek of aas”
Wynkan se visse kom nooit uit, want daar was niks om aan te byt.
Solank die wyn kan staan, was ou Gert Wynkan gou gedaan.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.