Jongste aktiwiteit:

Dis ek jou gek

Dis ek jou gek

Lyntjie vir lyntjie trek ek die regte strepies. Sê die woorde wat jy wil hoor.

Bêre my eie storie, maak plek vir jou glorie.

Jou trane mag nooit wys nie, daarom mag ek nooit swyg nie

Die streep is getrek, ek bly jou gek. Grappies en lag is by jou my werk.

Vanaand as ek die lyne af trek, is ek weer terug op my plek.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed