Jongste aktiwiteit:

Huise van glas

Huise van glas

Verlate op die vlak, is wat mense jou noem.

Met spykers gekap staan my huisie vas.

Tuiste is wat ek jou noem, hier agter die heuwel pas.

Hier agter die gebergte voel dit steeds soos huisie van glas.

Die pad wat die tonge bring, raak soms n las, my sprokies huis is nie in hul klas.

Staande bly ek en my huisie , al voel die mensdom nie tuis nie.

Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak