deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Ons het tyd liefdadig 1 Mei 2023 481 gesien 0 Komentare 0hou van skaduwee in versengende hitte van hierdie lewens-woestyn skuil ek in die koelte . die enigste koelte wat my beskerm teen skade waar ek swak is . ek hardloop nie van boom tot boom se eng skadu nie . my skaduwee is alom ek skuil in die skaduwee van die allerhoogste . ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende