Jongste aktiwiteit:

Spatsels van veraad Goud

 

Die sny is diep
die lem suiwer sekuur

onverwags…

slinkse jakkalsdraaie
strooi saad in kronkelpaaie
saai onkruid in n koringland

klein groenspatsel gif ontkiem
dra vrug wat drup van kwaad
tog sal jou siek verraad
jou laat verstik in eie smaad

©️ Amanda de Meillon
Jan 2025




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed