Jongste aktiwiteit:

Totsiens

Pa, is U nog wakker.
Dis ek, jou dogtertjie.

Skroom moet jy nie wees nie
ons Almagtige Skepper ken jou klaar,
en sal die hemeldeure vir jou oopmaak.

Jy’t dan sy dade gehoorsaaam
en is nou amper bewus
van waar Hy woon.
Dit is so pragtig,
met groentuine
wat vrugkiem.

Mamma, jou gehudene sê
in die strate
op die terreine
tréns my sussies
in sekondes sal jy sien.

Jy wou nog iets vir my fluister
Houvas, ek sit my oor teen jou mond
maar daar is bloed wat uitkom. –

Dalk wil jy nie gaan nie.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed