Jongste aktiwiteit:

Etosha pan

Etosha pan

In die Noorde van Namibland, lê jy uit gestrek. Selfs die ruimpte kan jou sien.

Dier van klein tot groot, is tuis in jou kosbare velde.

Jou son sak is iets wat woorde nie kan beskryf. Dit sal klink of mens oordryf.

Stilte bring groot geraas, hier besef jy natuur is baas.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed