Stasie
Stasie
Verlate staan, ñ stasie.Trein stoom voort vol bagasie.
Spoke draai om my rond, “hou tog net jou mond” Ek dra al reeds swaar aan hierdie wond.
Kondukteur staan voor die deur, sal hy die spoke dalk kan keer.
Welkom by Stasie Selfvergifnis.Die woorde van die oudste spook. Hy bly gereeld op my spoor.
Kondukteur, vra my skuld, het jy jou self al vergeef, of eerder net vergeet.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.