Jongste aktiwiteit:

Die mense langs die pad

Die mense langs die pad…

Elkeen dra sy eie verhaal seer het almal eens kom haal.

Saam stap ons die pad, elkeen met sy eie kaart.

Wie sal weet hoe die pad ons lei, tot daar waar vrede bly.

Bang vir hoe swaar my las, elke dag sleep ek nog n nuwe tas.

Selfde vrese dra almal in hul wese.

ñ Spoor word agter gelos, maak seker jy het dit nie opgemors. Lei jy jouself dalk hier om die bos.

Spore sal ons los, die stories is dalk vir ander kos.

Saam is ons elkeen deel van die mense langs die pad.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak