Haar naam is Christina
Christina is haar naam
Nogals kort op die been, maar haar man kan sy staan.Die laaste sê wil sy graag hê.
Met ambisie volg sy haar visie. Sou jy haar wou keer, sal sy jou n les moet leer.
Met baie streng perke, maak sy haar merke. Sou jy dit.oortree, leer ken jy gou haar streke.
Oor haar geloof sal sy altyd getuig, “daar kan geen mens haar swyg.
Maak nie saak hoeveel keer sy op haar perdjie spring, sy sal altyd iets goeds terug bring.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.