Onder een hemel
Ons sit onder die selfde
hemel vanaad.
Ons fluister saam ons wense
aan dieselfde aand stêr vanaand.
Ons wag saam vir een
om swakheid te wys.
Ons oë praat lang gesprekte
hartseer en waarheid.
Ons harte slow dance
op sad, sad, musiek.
Ons siele maak onhoubare beloftes want ons koppe het ander planne.
Ons was op ‘n tyd een
maar nou moet ons
na mekaar staar om te onthou
Kom ons vergeet wat
ons dink ons onthou.
Kom ons bou aan môre.
Laat ons blindelings
ons harte die keuses gee.
Kom ons ontmoet
onder die bekende sterre.
(C) Regardt Belo
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.