Jongste aktiwiteit:

Jy het so mooi omgee hart …

Moet asseblief nie so hartseer wees
ek kan die trane in jou woorde lees
jy moet probeer om van haar te vergeet
want sy het net jou hart gebreek
dit op die grond gegooi en daarop getrap
nou voel die lewe vir jou donker en swart.

As sy só met jou mors dat jy ly
verdien sy nie om jou liefdevolle hart te kry
maar ek weet God sal jou weer heel maak
want Hy sien al jou trane raak.

Jy het so mooi omgee hart
en verdien nie dat mense dit stukkend trap…

MC Marx (C)




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed