Jongste aktiwiteit:

Dankbaar …

Dankie Hemelse Vader vir die reën
waarmee U ons so mildelik seën…

Die groot reëndruppels val op die aarde neer
en was ons skoon van al gister se pyn en seer
U gee ons elke dag ‘n nuwe kans
om dankbaar voor U te sing en dans
alles word weer skoon gewas
terwyl die voëltjies bad en in die water plas
blomme groei en lyk vrolik
ek wil armsvol vir my pluk
ek is so dankbaar dat die Here ons seën
met genade, liefde en reën…

MC Marx (C)




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed